Home | About | Forum | Links | Contact Me | Fixtures | Results | Downloads | Fun | Competitions | Latest News
Advertise on transvaal.co.za | History | Currie Cup | Super 14 | Springboks | World Ranking | Live Match Reports | Squad
 
 
 
 

Hier is uiteindelik die "song" waarvoor almal gewag het, die beste Leeu-liedjie wat ek nog ooit op Ellispark gehoor het..."Die Leeus", deur Juan & Drikus..



Dis in MP3 formaat, 31 sekondes van "Die Leeus"

(Click on the image to start the download...500kb)

 

Vir die mense wat die hele liedjie wil hê, julle kan dit aflaai deur hier te kliek



Om meer uit te vind oor Juan & Drikus, kontak:
 
Publishing Manager - Dave Alexander - 083-600-9488

Die liedjie gaan ook op CD uitgegee word, en sal beskikbaar wees teen einde April 2007...so kyk uit daarvoor!


 

 
 
 
   
  Return to download page..