| APK
Primrose
Dienste
Ons dienste is elke Sondag
oggend om 9:00 en ons kerkgebou is gelee op die hoek van
Medlarweg en Bardiaweg in Primrose, Germiston.
Verbondsonderrig Direk
na die kerkdiens (om 10:15) is daar verbondsonderrig vir die
dooplidmate van die gemeente.
Bybelstudie
Daar is gemeentelike Bybelstudie
elke Dinsdagoggend om 10:00
|

|